NLV Uitreik Bybel Hout (PB)

R60.00

By: Bible

Categories: ,

Tag:

ISBN: 9781431623006

Out of stock

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.

Kenmerke:

  • Gewilde NLV-teks
  • 8 punt lettergroott
  • Dubbelkolom-uitleg
Author

Publisher

Format

Bible Translation