Meer As Korale

R85.00

By: George, Elizabeth

Category:

ISBN: 9781431623174

1 in stock

Of jy ’n koshuiskamer deel, pasgetroud is, droom om jou huishouding beter te laat vlot of dit geniet om ouma te wees, Meer as korale is vir jou bedoel. Hierdie vers vir vers bestudering van die voortreflike vrou in Spreuke 31, sal vroue inspireer om waarlik ’n pragtige vrou in God se oë te word.
Elizabeth George wys vir vroue stap vir stap hoe om hulle verhouding met God te bou deur aan beide fisiese en geestelike aspekte aandag te skenk – hulle huis, tyd, geld, tong, emosies, huwelik en ander verhoudings.
Ontdek die tipe skoonheid wat vir God belangrik is en koester die dinge wat ewige waarde het soos integriteit, betroubaarheid en sorgsaamheid. Dan sal jy waarlik die tipe innerlike skoonheid kweek van ʼn Spreuke 31-vrou.

Author

Publisher

Format