5 Tale van die Liefde

R135.00

By: Chapman, Gary

Categories: ,

ISBN: 9781431613892

2 in stock

Ontdek die vyf liefdestale en gebruik dit om ’n lewenslange, positiewe impak te maak op jou verhouding met jou lewensmaat.

 

Die behoefte aan romantie­se liefde is diep in ons on­derbewussyn gewortel. Om die liefde in die hu­welik lewend te hou, is ’n baie ern­stige saak.

Dr. Gary Chap­man het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op ver­skil­len­de maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identi­fiseer.

Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:

·         Opbouende woorde

·         Kwaliteit-tyd

·         Geskenke

·         Diensbaarheid

·         Fisieke aanraking

Hierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.

Author

Publisher

Format