5 Tale van die Liefde vie Kinders

R70.00

2 in stock

Sedert die verskyning van die New York Times-topverkoper Vyf tale van die liefde het dr. Gary Chapman al miljoene paartjies gehelp om mekaar se liefdestaal te ontdek om sterker verhoudings te bou. Nou kan ouers ontdek hoe om die liefdestale te praat wat hulle kinders verstaan. In hierdie hersiene uitgawe van Vyf tale van die liefde van kinders gee dr. Gary Chapman en dr. Ross Campbell vir ouers raad oor hoe om

• hulle kinders se liefdestale te ontdek
• hulle kinders te help om suksesvolle leermetodes te ontwikkel
• die liefdestale te gebruik om dissipline korrek en effektief toe te pas
• ’n fondament van onvoorwaardelike liefde vir hulle kinders te bou

Dié boek bied ook dosyne praktiese wenke oor hoe ouers hulle kinders se liefdestale kan praat. Wanneer ouers hulle kinders se primêre liefdestaal ontdek – en dit dan praat – ken hulle die geheim om hulle kinders effektief lief te hê.

Author

Publisher

Format