Waarom Jesus?

R10.00

By: Gumble, Nicky

Category:

ISBN: 9781868232642

2 in stock

Hierdie traktaatjie handel oor die belangrikste verhouding van almal – ons verhouding met die God wat ons geskape het.Dit kyk waarom ’n mens Jesus juis nodig het, waarom Hy gekom het, die verskonings wat mense aanbied om Hom nie te volg nie, wat ’n mens moet doen om Hom aan te neem en wat jou te doen staan nadat jy Hom aangeneem het. Die traktaatjie is geskik vir soekers na lewensin en na God en word by Alpha-uitreike gebruik.

Author

Publisher

Format