Ons Daaglikse Brood Jaaruitgawe (Vol 14)

R50.00

Out of stock

Leef elka dag voluit!

Elke nuwe dag is ‘n geskenk van God. Waarom sal ons dit dan niw in en uitdagende omstandighede in die gesig, en dit is presies waarom die dagstukkies in hierdie jaaruitgawe van Omns Daaglise Brood jou Bybelgebaseerde wyshield en bemoediging bied.

Die 356 kort oordenkings bevat uittreksels uit die Bybel en bemoedigende gedagtes wat jou hart en gedagtes op God en Sy liefde vir jou sal rig. God mag dalk nie moeilike omstandighede verander nie, maar wanneer jy elke dag in Sy teenwoordigheid verkeer, sal Hy jou verander om die persoon te word wat Hy wil he dat jy moet wees.

Author

Publisher

Format