NLV Uitreikbybel Hout (PB)

R95.00

By: Bible

Categories: ,

Tag:

ISBN: 9780638010077

Out of stock

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om uit te deel tydens uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.

  • Verhelderende voetnote
  • 7.64-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
Author

Publisher

Format

Bible Translation