NLV Uitreik Bybel Blou Wolke (PB)
R70.00
Out of stock
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.
• Verhelderende voetnote
• 7.8-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

![ESV Lutheran Study Bible [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2024/07/ESV-Lutheran-Study-Bible.jpg?fit=200%2C263&ssl=1)


