NLV Familiebybel Bruin Bnd Lthr

R875.00

By: Bible

Categories: ,

Tag:

ISBN: 9781431603237

Out of stock

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:

• ’n Stamboom.
• ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
• ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
• ’n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor … ” waarin ’n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.

Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.
• 12-punt lettergrootte
• Grootte: 269 x 82 x 329mm

Author

Publisher

Format

Bible Translation