My Aksie-Storiebybel [HC]

R110.00

By: DeVries, Catherine

Categories: ,

ISBN: 9781415339473

Out of stock

Die My aksie-storiebybel nooi gesinne met jong kinders om God se verlossingsverhaal te verken – van die aarde se skepping, magtige konings wat oor Israel geheers het tot die wonderlike geskenk van ewige lewe danksy Jesus, en saam kan gesinne die avontuur van die Bybel ervaar.
Die boek se interaktiewe kenmerke sluit in:
• 15 sleutelepisodes uit die Woord – elkeen bevat verskeie stories asook 350 splinternuwe illustrasies.
• Kort en maklik om te lees – vir kinders agt jaar en jonger met ryk, boeiende illustrasies.
• Lewe, geloof, aksie!-kenmerke – sluit elke episode af waar ouers en kinders gesels oor hoe God in die storie gewerk het, hoe om sy hand in jou lewe raak te sien, hoe om jou geloof aan die werk te sit, en hoe om met God te praat deur ’n modelgebed.
• Heldesaal visuele indeks – die plek om gunsteling-Bybelkarakters op te soek, jou ooreenkomste met hulle te ontdek en hulle in die stories te vind.

Author

Publisher

Format