Krag van die Heilige Gees, Die

R75.00

By: Buchan, Angus

Category:

ISBN: 9781431606528

Out of stock

Die krag van die Heilige Gees deur Angus Buchan is geinspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroee kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. Die krag van die Heilige Gees is ‘n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ‘n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

Author

Publisher

Format