God se Groot Liefde Vir Jou [HC]

R65.00

By: Warren, Rick

Categories: ,

ISBN: 9781415335963

Out of stock

God se groot liefde vir jou deur die New York Times-topverkoperskrywer en bekende pastor Rick Warren neem kinders op ’n fantasiegevulde hartsreis waarin hulle ontdek God se liefde is by jou, maak nie saak waarheen jy gaan nie.

Die pragtige illustrasies deur Chris Saunders bring hierdie belangrike, tydlose boodskap nog sterker tuis, en sal hierdie boek aand-vir-aand kinders se voorkeurkeuse vir ʼn slaaptydstorie maak.

 

Author

Publisher

Format