Eenminuut-Oordenkings Elke Nuwe Dag

R70.00

By: Spurgeon, Charles H.

Category:

ISBN: 9781431626991

1 in stock

Moenie toelaat dat vrees of angstigheid jou verhoed om elke dag voluit te leef nie. Begin jou dag met ’n oordenking uit die klassieke versameling dagstukke in Elke nuwe dag en word versterk vir die nuwe dag se uitdagings.
Charles Spurgeon se dagstukke bly immergroen omdat dit geestelike waarhede so verstaanbaar en tog diepsinnig aanbied. Hierdie 366 kort en kragtige dagstukke in sakpas-formaat met pragtige kleur-drukwerk is die ideale geskenk om besige lesers elke dag te inspireer.

Author

Publisher

Format