Daaglikse Wysheid vir Leiers

R165.00

By: Maxwell, John

Categories: ,

ISBN: 9781415323823

Out of stock

Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ‘n belangrike beginsel vir elke potesiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spuite van al die struikelblokke, koers te hou tot by ‘n waardige bestemming.

John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ‘n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapkwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap.

Hierdie dagsukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.

Daaglikse wysheid vir leiers is die opgedateerde uitgawe van die dagstukkieboek wat in 2011 uitgegee is.

Author

Publisher

Format