Boodskap Bybel, Die [HC]
R280.00
By: Peterson, Eugene
Categories: Bibles, Other SA language books
Tag: The Message
ISBN: 9781868298884
Out of stock
Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans en ’n informele styl geskryf is.
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:
• Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
• Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
• Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
• Dit bied ’n vars perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
• 10-punt lettergrootte
| Author | |
|---|---|
| Publisher | |
| Format | |
| Bible Translation |
![Boodskap Bybel, Die [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2024/05/Boodskap-Bybel-Die-HC-e1715069647929.webp?fit=477%2C668&ssl=1)


![NRSV Bible with Apocrypha [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2024/08/NRSV-Bible-with-Apocrypha-HC.jpg?fit=200%2C302&ssl=1)
