2027 Dagbeplanner Wees Stil en Weet
R70.00
5 in stock
Die Wees Stil en Weet Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
- Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027
- ’n Kalender vir 2027 en 2028
- ’n Lys openbare vakansiedae
- ’n Inspirerende teksvers vir elke week
- Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
- 118 eenkleur-bladsye



![2027 Daily Planner for Women [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2026/09/2027-Daily-Planner-for-Women-HC.webp?fit=200%2C200&ssl=1)
