2027 Dagbeplanner Onbeskryflik Genade

R70.00

By: Anon

Category:

ISBN: 9780638010718

5 in stock

Die Onbeskryflike Genade Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:

  • Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027
  • ’n Kalender vir 2027 en 2028
  • ’n Lys openbare vakansiedae
  • ’n Inspirerende teksvers vir elke week
  • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
  • 118 eenkleur-bladsye
Author

Publisher

Format