101 Bybel Avonture
R175.00
5 in stock
101 Bybel Avonture, Ontdek en Verken, Geloof-in-Aksie
Duik in die aksie en avontuur van die Bybel! 101 van die mees epiese stories in die Bybel word hier hervertel met asemrowende kunswerk en ’n vinnige, opwindende vertelling. Dramatiese illustrasies word gekombineer met ’n eenvoudige hervertelling van klassieke Bybelverhale om ’n lewenslange liefde vir God se Woord aan te wakker!
Sommige van die verhale wat jy in hierdie epiese boek sal vind:
- Die groot vloed
- ’n Baba in ’n mandjie
- Die mure van Jerigo
- Dawid en Goliat
- Jona en die vis
- Daniël en die leeus
- Die barmhartige Samaritaan
- Die gelykenis van die verlore seun
- Die stilmaak van die storm
- Die voeding van die skare
- Jesus loop op die water
- Saggeus die tollenaar
- Jesus het opgestaan!
- Saul sien die lig
- Bevry deur ’n engel
Vir 8- tot 13-jariges

![Frog Tells Her Side of the Story [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2016/11/Frog-Tells-Her-Side-of-the-Story.jpg?fit=200%2C256&ssl=1)

![Klassieke Storiebybel [HC]](https://i0.wp.com/www.christianbooks.co.za/wp-content/uploads/2025/03/Klassieke-Storiebybel-e1743509490361.webp?fit=200%2C202&ssl=1)
