Wees ‘n Vrou van Gebed (Omartian)

R35.00

By: Omartian, Stormie

Categories: ,

ISBN: 9781431606313

Out of stock

Elkeen kan ‘n doelgerigte lewe met vervulling he as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. In Wees ‘n vrou van gebed – Gebedeboek deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ‘n intieme gebedsverhouding met God. In hierdie handige sakpas-boekie sal lesers gebede kry wat: hul gedagtes en gevoelens sal aanraak; hulle sal help om in God se teenwoordigheid sy wil vir hul lewe te verstaan; hulle leer om God te loof en te prys deur sy Woord te leer ken. Elke gebed in hierdie boekie het ook ‘n teksvers waaraan lesers deur die dag kan dink. Elkeen kan nou die krag van ‘n biddende lewe ontdek. Die gebede in hierdie boeke is voorheen uitgegee onder die titel Die krag van ‘n biddende lewe – Gebedeboek.

Author

Publisher

Format

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wees ‘n Vrou van Gebed (Omartian)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *