So Klink God se Stem

R85.00

By: Shirer, Priscilla

Category:

ISBN: 9780796308009

Out of stock

Gedurende die eerste week word die vlak van jou verwagting om God se stem te hoor, uitdaag. In die daaropvolgende twee weke kyk ons van nader na die werk van die Heilige Gees as die belangrikste manier waarop God met ons praat. In Week 4 en 5 kyk ons hoe die aard van God se stem telkens iets van sy karakter en doel met ons lewe weerspieel. Die studie word afgesluit met die lewe van Abraham. In sy lewe sien ons hoe om gepas op God se stem te reageer. Ek Hierdie studie sal jou uitdaag en jou beter sal toerus om die wonderlike stem van ons groot God te hoor. Maak jou hart oop sodat jy ontvanklik kan wees vir wat die Heilige Gees jou wil leer soos Hy goed dink.

Author

Publisher

Format

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “So Klink God se Stem”

Your email address will not be published. Required fields are marked *