NLV Uitreik Bybel Groen Blare (PB)

R60.00

By: Bible

Categories: ,

ISBN: 9781431621941

1 in stock

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.

Kenmerke:

·         Gewilde NLV-teks

·         8 punt lettergrootte

·         Dubbelkolom-uitleg

Author

Publisher

Format