Bybel in Praktyk, Die [HC]
R350.00
Out of stock
‘n Verrykende en insiggewende Bybellees-ervaring!
Die Parallel-Bybel/Bible bevat die teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en die New International Version (NIV) saam in een Bybel.
Hierdie Unieke Bybel bied:
- Twee gewilde Bybelvertalings saam in een Bybel
- Ooreenstemmende verse uit albei vertalings langs mekaar vir maklik vergelyk
- Insiggewende voetnote by beide die Afrikaanse en Engelse vertalings
- Merklint