Boodskap, Die

R280.00

By: Van Der Watt & Joubert

Categories: ,

ISBN: 9781868298884

2 in stock

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

– Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

– Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

– Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

– Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

Author

Publisher

Format